Music Video

Sy Klink Soos Lente (Bonus Track)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Songwriter
Roan Van As
Roan Van As
Songwriter

Lyrics

Jy verras my met n koue front Jou woorde weemul in die lug Vanuit die wasem uit jou mond Jou karakter maar so sag en klein Tog domminerend as my naam van jou Lippe af verdwyn Ek en koljander loop so deur die bos Laat val ons krummels om n spoor te los En sprokies stories as jy vir my vra En ek se ja Eendag as sit sneeu in pretoria Sy klink soos lente in die oggend son En ek kan gewoond raak aan die more blom Jy wil my nie hoor nie hoor nie So ek skryf n song Sodat jy kan luister Dat jy saam kan sing Saam kan sing Ek ken van winter as die son nie skyn nie Die wereld draai al die my sterre nie in lyn nie Sy bring verandering en ek gee oor Sy beweeg soos die stilte In die Klein Karoo Sy klink soos lente in die oggend son En ek kan gewoond raak aan die more blom Jy wil my nie hoor so ek skryf n song Sodat jy kan luister Dat jy saam kan sing Saam kan sing Ek het verdwaal in die stads gedruis Die wolke hou voor die suider kruis Haar lig speel lig oor die horison Sy gee my rigting Om hier uit te kom Sy klink soos lente in die oggend son En ek kan gewoond raak aan die more blom Jy wil my die hoor nie so ek skryf n song Sodat jy kan luister Dat jy saam kan sing Saam kan sing Dat jy saam kan sing Saam kan sing
Writer(s): Bouwer Bosch, Roan Van As, Dawie De Jager Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out