Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
RAAF
RAAF
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Lourens Johannes Rabé
Lourens Johannes Rabé
Songwriter
Esté Rabé
Esté Rabé
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Lourens Rabe
Lourens Rabe
Producer
Ben Ludik
Ben Ludik
Producer

Lyrics

'N Dag sal kom dat ons weet Lig en donker raak ewe mooi 'N Tyd vir begin, Tyd vir 'n einde Tyd om te vat, Daar is tyd om te gee Mag ons nooit bang wees om sopnat te reën Mag ons lag asof môre sal wag Ons doen soms goed in die sonskyn Maar ons kort somtyds die reën, die reën, die reën Die sonskyn en die reën Die sonskyn en die reën 'N Tyd om te spaar, Wyk in die oorvloed 'N tyd om te praat, Oorwin jou stryd in die stilte 'N tyd om te bou, Bring n tyd vir n sloping Daar's n tyd om te treur, Ons sal later weer kan dans Ons doen soms goed in die sonskyn Maar ons kort somtyds die reën, die reën, die reën Die sonskyn en die reën Die sonskyn en die reën Mag ons nooit bang wees om sopnat te reën Mag ons lag asof môre sal wag Ons doen soms goed in die sonskyn Maar ons kort somtyds die reën, die reën, die reën Ons doen soms goed in die sonskyn Maar ons kort somtyds die reën, die reën, die reën Die sonskyn en die reën Die sonskyn en die reën Die sonskyn en die reën Die sonskyn en die reën, reën, reën Die sonskyn en die reën Mag ons nooit bang wees om sopnat te reën Mag ons lag asof môre sal wag
Writer(s): Esté Rabé, Lourens Johannes Rabé Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out