音乐视频

精选于

制作

出演艺人
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
演唱
Denny Lalouette
Denny Lalouette
贝司
Arnold Coleske
Arnold Coleske
指挥
Raymond Green
Raymond Green
吉他
Robin Kielly
Robin Kielly
Programming
作曲和作词
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
作词
制作和工程
Robin Kielly
Robin Kielly
制作人

歌词

Weet dis verby maar ek bly dink aan jou Vergeet die sleg en bly die goed onthou Tyd maak gesond maar al die merke bly As ek dit sien dink ek aan jou en my Maar ek kon nie nog meer gegee het As jy maar net ook probeer het Het jou stem al vergeet Maar die woorde bly deur my gedagtes loop weer en weer En ek mis, eet, slaap, herhaal Het gestop, met ons verhaal Het die oud net opgeraak Van oor begin weer foute maak Mis, eet, slaap, herhaal Mis, eet, slaap, herhaal By 'n kruispad het ek jou ontmoet Saam gerus en toe weer gegroet Jy in een rigting, ek 'n ander een So hartseer hoe n mens se hart moet leer Maar ek kon nie nog meer gegee het As jy maar net ook probeer het Het jou stem al vergeet Maar die woorde bly deur my gedagtes loop weer en weer En ek mis, eet, slaap, herhaal Het gestop, met ons verhaal Het die oud net opgeraak Van oor begin weer foute maak Mis, eet, slaap, herhaal Weet ons moet vergeet, vergewe, oor begin met nuwe lewe Wees net seker jyt als probeer, elke kans gegee Ek wil net nie meer So mis, eet, slaap, herhaal Het gestop, met ons verhaal Het die oud net opgeraak Van oor begin weer foute maak Mis, eet, slaap, herhaal Mis, eet, slaap, herhaal
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out