Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Vocals
Dirk J van Niekerk
Dirk J van Niekerk
Keyboards
Ricus Nel
Ricus Nel
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Composer
N. Schoombee
N. Schoombee
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Dirk J van Niekerk
Dirk J van Niekerk
Producer

Lyrics

Jy weet nie Maar ek het net geweet Die eerste keer toe ek jou sien het ek al my drama vergeet Jy weet nie Maar ek het 'n plan Jy dink ons is net vriende maar ek het klaar die einde beplan Ek sien dit so duidelik, dis duidelik onvermydelik Ek sien die begin, die middel en die einde Ek sien hoe die mense hulle oë nie kan glo nie Want jy Besef toe jy's myne Jy's my trouvrou ek gaan jou vir my hou Almal kan maar lag Almal kan maar lag Maar jy's my trouvrou ek gaan jou vir my hou Ek het tyd om te wag (Ek het tyd om te wag) Jy's my trouvrou ek gaan jou vir my hou Almal kan maar lag Almal kan maar lag Maar jy's my trouvrou ek gaan jou vir my hou Ek het tyd om te wag Want jy's my trouvrou Jy weet nie Maar hierdie plan is vir jou Ek wag geduldig, gewillig in hierdie storie vir jou Jy weet nie Maar ek sal jou wed Jy gaan als oor jou kop val as jy sien wat ek vir jou het Ek sien dit so duidelik, dis duidelik onvermydelik Ek sien die begin, die middel en die einde Ek sien hoe die mense hulle oë nie kan glo nie Want jy Besef toe jy's myne Jy's my trouvrou ek gaan jou vir my hou Almal kan maar lag Almal kan maar lag Maar jy's my trouvrou ek gaan jou vir my hou Ek het tyd om te wag (Ek het tyd om te wag) Jy's my trouvrou ek gaan jou vir my hou Almal kan maar lag Almal kan maar lag Maar jy's my trouvrou ek gaan jou vir my hou Ek het tyd om te wag Want jy's my trouvrou Teddy beer, donuts en rose vir jou Soene wat jy sal onthou Ek wil vir altyd geluk met jou deel Ek sal jou hart veilig hou Teddy beer donuts en rose vir jou Soene wat jy sal onthou Ek wil vir altyd geluk met jou deel Ek sal jou hart veilig hou Want jy's my trouvrou ek gaan jou vir my hou Almal kan maar lag Almal kan maar lag Maar jy's my trouvrou ek gaan jou vir my hou Ek het tyd om te wag (Ek het tyd om te wag) Want jy's my trouvrou, ek gaan jou vir my hou Almal kan maar lag Almal kan maar lag Maar jy's my trouvrou ek gaan jou vir my hou Ek het tyd om te wag Want jy's my trouvrou
Writer(s): B. Peyper, Don Kelly, N. Schoombee Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out