Music Video

Upcoming Concerts for Kurt Darren, Eloff & Ricus Nel

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Kurt Darren
Vocals
Eloff
Eloff
Vocals
Ricus Nel
Ricus Nel
Guitar
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Programming
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Background Vocals
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
Programming
Emil Paul
Emil Paul
Background Vocals
Amiel Paschal Gopal
Amiel Paschal Gopal
Bass
COMPOSITION & LYRICS
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Composer
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Productions
Muse Productions
Producer

Lyrics

Ou Trompie was 'n lekker, lekker man Elke aand vasgenaal by die bar Sy dop was dubbel, vel diep verrimpel Sy lewe 'n staalsnaar- bokskitaar Maar op 'n Vrydag by die Kwaggaberg Hotel Was dit Stomp Ou Tromp En sy beste bende pels Ou Blikkies was 'n drommer Die beste drommer wat 'N Johnnie Rooi kan koop Dawie de Lange die backup-sanger Jis, hy't daai baskitaar laat kook En elke Vrydag by die Kwaggaberg Hotel Speel hulle boereorkes By die Kwagga Karnaval Niemand kan seil oor die vloer Niemand kan dans soos 'n boer Ons Afrikaners doen dit die beste Niemand kan 'n pompie so pomp Met soveel kuns en kultuur Soos die Boksombende boereorkes Daar by die Kwagga Die Kwagga Karnaval Is die boerebal beter as die res Want by die Kwagga Karnaval Gaan al die mense mal Vir die Boksombende boereorkes Ou Stompie kon 'n donkie, daai donkielong Selfs agter sy rug speel Sy oë gesluit, sy lippe tuit Sy skoene altyd piesang geel En elke Vrydag was dit 'n boerebal Met ou Stomp Ou Trompie En sy beste bende pels 'N Suid-Wes man, sy naam was Jan Kon daai orrel mooi laat skree Sy vingers dans in Afrikaans Soos hy die note lewe gee En elke Vrydag by die Kwaggaberg Hotel Speel hulle boereorkes By die Kwagga Karnaval Hulle begin met 'n two-step Die meel soos van Gogh op die vloer En dan sing hulle 'n liedjie Wat gaan oor die kuns van 'n boer Niemand kan seil oor die vloer Niemand kan dans soos 'n boer Ons Afrikaners doen dit die beste Niemand kan 'n pompie so pomp Met soveel kuns en kultuur Soos die Boksombende boereorkes Daar by die Kwagga Die Kwagga Karnaval Is die boerebal beter as die res Want by die Kwagga Karnaval Gaan al die mense mal Vir die Boksombende boereorkes Want by die Kwagga Karnaval Gaan al die mense mal Vir die Boksombende boereorkes
Writer(s): Hugo Ludik, Nicholas Jordaan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out