Music Video

Gebruik My
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Listen to Okay! by Die Heuwels Fantasties
ALBUMOkay!Die Heuwels Fantasties
Listen to Afrikaanse Alternatief Essentials featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTAfrikaanse Alternatief EssentialsApple Music Afrikaans
Listen to Alternatiewe Afrikaans featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTAlternatiewe AfrikaansApple Music Afrikaans
Listen to Afrikaans Herhaling featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTAfrikaans HerhalingApple Music Afrikaans
Listen to JR: The Producers featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTJR: The ProducersApple Music

Credits

PERFORMING ARTISTS
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Frederick den Hartog
Frederick den Hartog
Producer

Lyrics

Dit was verkeerd gewees om so weird te wees Die gety was laag, ons was hoog ons was songless ek alleen Meeste van die tyd Niemand het gesê dit gaan maklik Wees nie, niemand het nie, ek is niks nie Totdat jy my nie sien nie Ek is hier, ek is hier, Dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar Ek is hier, ek is hier, Dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar Jou uiteindelik gekry, Deur die geraas baklei en ek kyk hoe Jy slaap met die TV aan, nou's ek alleen Meeste van die tyd, maar dis okay Niemand het gesê dit gaan maklik Wees nie, niemand het nie, ek is niks nie Maar ek is hier, ek is hier, ek is hier Dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar Ek is hier, ek is hier, Dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar Ek is hier, ek is hier, Dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar Ek is hier, ek is hier, Dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar
Writer(s): Die Heuwels Fantasties Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out