Lyrics

Jou vat, jou lyf Jou fynbesnaarde bene Loop verby soos koringare En die manne val soos vlieë As jy 'n kyk of twee weggee Ek soek jou aandag al hoe meer Die woorde raak verdwaal hier in my mond Ek is gekwes ek weet ek is gewond En skielik weet ek dat jy Die eksie in perfeksie sit Jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk Jy weet, jy weet net wat doen daai stoute kyk Met die hart van my Kan ek 'seblief net my asem weer terug kry? Jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk Jy weet, jy weet ek is vuur en vlam vooruit Ek wil alles gee My hart my liefde en soveel meer Jy laat dit maklik lyk Jy lyk vir my soos Selina Gomez En jy skuif die oë perfeksie wat jy is Jou woorde melodie Ek kan nie dink of antwoorde nie Jou lippe vang my Dit raak stil Die woorde raak verdwaal hier in my mond Ek is gekwes ek weet ek is gewond En skielik weet ek dat jy Die eksie in perfeksie sit Jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk Jy weet, jy weet net wat doen daai stoute kyk Met die hart van my Kan ek seblief net my asem weer terug kry? Jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk Jy weet, jy weet ek is vuur en vlam vooruit Ek wil alles gee My hart my liefde en soveel meer Jy laat dit maklik lyk Is dit 'n droom of dans ek en jy nou saam? Maak toe my oë ek wil net die oomblik raam Net hier en nou Hier saam met jou Is dit 'n droom of dans ek en jy nou saam? Maak toe my oë ek wil net die oomblik raam Net hier en nou Hier saam met jou Jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk Jy weet, jy weet net wat doen daai stoute kyk Jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk Jy weet, jy weet net wat doen daai stoute kyk Met die hart van my Kan ek 'seblief net my asem weer terug kry? Jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk Jy weet, jy weet ek is vuur en vlam vooruit Ek wil alles gee My hart my liefde en soveel meer Jy laat dit maklik lyk Jy laat dit maklik lyk
Writer(s): Schoombie Niel, Peyper Brendan, Brendon Marc, Kelly Don Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out