Music Video

Featured In

Listen to Hittegolf by Eloff
ALBUMHittegolfEloff
Listen to Fiks Of Niks featuring Eloff
PLAYLISTFiks Of NiksApple Music Fitness
Listen to Afrikaans Essentials featuring Eloff
PLAYLISTAfrikaans EssentialsApple Music Afrikaans
Listen to Afrikaanse Treffers featuring Eloff
PLAYLISTAfrikaanse TreffersApple Music Afrikaans
Listen to Cool Afrikaans featuring Eloff
PLAYLISTCool AfrikaansApple Music Afrikaans
Listen to Top Songs of 2022: South Africa featuring Eloff
PLAYLISTTop Songs of 2022: South AfricaApple Music
Listen to Afrikaans Rewind featuring Eloff
PLAYLISTAfrikaans RewindApple Music
Listen to Afrikaans in Spatial Audio featuring Eloff
PLAYLISTAfrikaans in Spatial AudioApple Music Afrikaans
Listen to Sing: Afrikaans featuring Eloff
PLAYLISTSing: AfrikaansApple Music Afrikaans
Listen to Eloff: Summertime Sounds featuring Eloff
PLAYLISTEloff: Summertime SoundsApple Music Summertime Sounds
Listen to Somerparty featuring Eloff
PLAYLISTSomerpartyApple Music Afrikaans

Credits

PERFORMING ARTISTS
Eloff
Eloff
Vocals
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Background Vocals
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
Emil Paul
Emil Paul
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Eloff
Eloff
Songwriter
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Songwriter
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Productions
Muse Productions
Producer

Lyrics

Tyres vol stof dink ek's by die location Ek hoor vir Siri sê you've reached your destination Die mielies hier staan hoër as ek Ek dink ek's by die regte plek Want ek's 'n stad's jaap wat nie twee keer vir kakie sou kyk nie Probeer die camo aan maar sien nie hoe dit aan my lyk nie Ek ry 'n Polo haar Pa ry John Deer Kan iemand net vir my 'n bietjie rigting gee? In die verte hoor ek iemand fluit Hy sê tjom kom ek help jou uit Los daai sneakers sit Ricus op die speakers Trek 'n lekker kort broek aan Raak verlore in die camo Pick up lines vir amo, ons gaan rokkies jag Vanaand stel ons ons ogies in op die bokkies wat so spring Mis die kop skiet vir die hart Jy kan die skinny jeans los dis 'n witblits kuier vanaand Rokkies so styf asof dit aan gespry is Boeing kick start met daai bene wat so bruin is Van ure se ploeg gesleep en geswoeg op die plaas Korrel ingestel sy's die blond by die bar Vra haai daar slaai blaar is jy beskikbaar Of gaan jou Pa my moer as ons dans op die vloer? Gaan jou Pa my moer? Sy weet mos hoe 'n boerboel byt Sy sê Ellof kom ek help jou uit Los daai sneakers sit Ricus op die speakers Trek 'n lekker kort broek aan Raak verlore in die camo Pick up lines vir amo, ons gaan rokkies jag Vanaand stel ons ons ogies in op die bokkies wat so spring Mis die kop skiet vir die hart Jy kan die skinny jeans los, dis 'n witblits kuier vanaand Dis 'n witblits kuier vanaand Dis 'n witblits kuier vanaand Los daai sneakers sit Ricus op die speakers Trek 'n lekker kort broek aan Raak verlore in die camo Pick up lines vir amo ons gaan rokkies jag Vanaand stel ons ons ogies in op die bokkies wat so spring Mis die kop skiet vir die hart Jy kan die skinny jeans los, dis 'n witblits kuier vanaand Jy kan die skinny jeans los, dis 'n witblits kuier vanaand
Writer(s): Brandon Eloff, Hugo Ludik, Nicholas Jordaan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out