album cover
Lei My Na Die Water
28,415
Afrikaans
Lei My Na Die Water was released on March 30, 2018 by Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals as a part of the album Boer Loop Deur My Are
album cover
Release DateMarch 30, 2018
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM97

Music Video

Music Video

Lyrics

(Lei my na die water
Lei my na die water)
Lei my na die water waar jy jou seer weg was
Oe, balsem my wonde met die dou op die gras
Wys vir my die leemte waar ek in jou hart pas
O, lei my na die water, na die water waar jy jou seer weg was
Ja, net die hemel weet hoe lief ek jou het
Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet
Jy kan nie die liefde aan aardse goeters meet
Net die hemel weet hoe lief, hoe lief ek jou het
(Lei my na die water
Lei my na die water)
Skryf vir my jou drome op gebleikte glas
Vertel my van jou liefde vir die donker nag
Gee my asem, gee my lewe, dalk net 'n bietjie sig
Skryf vir my jou drome, ja, jou drome op gebleikte glas
Ja, net die hemel weet hoe lief ek jou het
Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet
Jy kan nie die liefde aan aardse goeters meet
Net die hemel weet hoe lief, hoe lief ek jou het
(Lei my na die water
Lei my na die water)
Ja, net die hemel weet hoe lief ek jou het
Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet
Jy kan nie die liefde aan aardse goeters meet
Net die hemel weet hoe lief (Hoe lief ek jou het)
Ja, net die hemel weet hoe lief ek jou het
Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet
Jy kan nie die liefde aan aardse goeters meet
Net die hemel weet hoe lief, hoe lief ek jou het
(Lei my na die water
Lei my na die water)
Written by: Christoph Kotze
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...