Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Caroline Grace
Caroline Grace
Vocals
Robin Kielly
Robin Kielly
Programming
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Roux Cloete
Roux Cloete
Composer
Niel Schoembee
Niel Schoembee
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lyrics

Al sien ek jou nie weer Of kon ek jou nie keer nie Wonder ek vanaand, waar is Jy Ek wonder oor wat doen jy Waar is jy, wat maak jy Wonder Jy ook oor my Ek weet ons is op ñ ander plek En as jy wonder oor my Weet dat ek Ek bid vir Jou Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê En weet ek nou Dat alles vir ñ rede Dat ek jou ñ rukkie vas kon hou Ons sou soen Naby Jou ek sou dit nooit anders oor wou doen Sal Jy Ek bid vir jou Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê Weet ek nou Dat alles vir ñ rede dat ek jou ñ rukkie vas kon hou Ons sou soen Naby Jou Ek sal dit nooit anders oor wou doen Sal Jy Ook bid vir my Die Maan vertel ñ storie Kyk as jy nie glo nie blink ons ster vanaand vir jou Maak net toe jou oë en luister daar waar jy is Woorde vlieg in die wind Ek weet ons is op ñ ander plek En as jy wonder oor my weet dat ek Ek bid vir jou Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê Weet ek nou, Dat alles vir ñ rede dat ek jou ñ rukkie vas kon hou Ons sou soen Naby Jou ek sou dit nooit anders oor wil doen Sal jy Ook bid vir my Tyd gelees verlange woorde Maar die leuens raak net groter Diep in my hoop ek jys okay In jou oë is soveel vrede Ek mis jo daarvoor nog ñ rede Sou alles gee vir nou Vir ñ oomblik saam met jou Ek bid vir jou Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê Weet ek nou, ek mis vir jou Ek bid vir jou Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê Weet ek nou, Dat alles vir ñ rede, dat ek jou ñ rukkie vas kon hou On sou soen Naby Jou ek sal dit nooit anders oor wou doen Sal jy Ook bid vir my
Writer(s): Rouxan Cloete, Neil Schoembee Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out