Lyrics

Het jy geweet jy was my eerste liefde Was dit onduidelik, moet ek verduidelik? Jy was die kamer van my diepste drome, waar ek kon wegkruip en net myself wees Maar in n hardklop het dit als verander ; jy praat verby my, jy kyk reg deur my Jy trek die suurstof uit my lyf en are Sê my hoe slaap jy nou in die aande . Was ek en jy net nog n opbreek liedjie Die selfde woorde net n ander dientjie Vir my was jy nie net nog n gesig nie; jy was my eerste liefde My eerste liefde Ek was gewarsku oor jou en oor liefde Hoe dit sou seermaak as jy my verlaat Al het ek nou vir jou n duisend woorde Sal ek net stil bly want dit is verby Was ek en jy net nog n opbreek liedjie Dieselfde woorde net n ander dientjie Vir my was jy nie net nog n gesig nie jy was my eerste liefde My eerste liefde; my eerste liefde Was ek en jy net nog n opbreek liedjie Vir my was jy nie net nog n gesig nie Jy was my eerste liefde; my eerste liefde Was ek en jy net nog n opbreek liedjie Dieselfde woorde net n ander dientjie Vir my was jy nie net nog n gesig nie Jy was my eerste liefde My eerste liefde My eerste liefde My eerste liefde My eerste liefde .
Writer(s): Johan Vorster, Georic Lomas Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out