Music Video

Elvis Blue - Mooi (Live)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Listen to Afrikaans by Elvis Blue
ALBUMAfrikaansElvis Blue
Listen to Afrikaans Essentials featuring Elvis Blue
PLAYLISTAfrikaans EssentialsApple Music Afrikaans
Listen to Afrikaans Rewind featuring Elvis Blue
PLAYLISTAfrikaans RewindApple Music
Listen to Alternatiewe Afrikaans featuring Elvis Blue
PLAYLISTAlternatiewe AfrikaansApple Music Afrikaans
Listen to Sing: Afrikaans featuring Elvis Blue
PLAYLISTSing: AfrikaansApple Music Afrikaans
Listen to Keep It Country featuring Elvis Blue
PLAYLISTKeep It CountryApple Music Country
Listen to Afrikaans Herhaling featuring Elvis Blue
PLAYLISTAfrikaans HerhalingApple Music Afrikaans

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elvis Blue
Elvis Blue
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Elvis Blue
Elvis Blue
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Elvis Blue
Elvis Blue
Producer
Brian O'Shea
Brian O'Shea
Co-Producer
Crighton Goodwill
Crighton Goodwill
Engineer

Lyrics

Hoe raak jy aan die slaap? Hoe begin jou dag? Open jy jou oë met 'n traan Of met 'n lag? Kyk jy om jou rond Sien jy dan die son? Of soek jy agter alles Na die skadu op die grond? Leef jy vir geluk Of sterf jy van verdriet? Is daar vir jou 'n keuse Of het jy geen keuse nie? Dit maak nie regtig saak Of dit waarheid is of nie Dis hoe jy dit sien. Hoe mooi kan jou lewe lyk Dis maar hoe jy kyk Dis maar wat jy droom Hoe mooi is jou werklikheid Jy is net so ryk So ryk as wat jy voel. Weet jy wat jy het? Is die sirkel rond? Sien jy wat daar staan Of bly jou oë op die grond? Kry jy wat jy wil Of meer as wat jy vra Is jy tevrede met die minste Of is die meeste nie genoeg? Raak jy verwondered deur sneeu, Deur die druis van die wind? Geniet jy nog die voëls En die glimlag van 'n kind? Bewerk jy jou geluk Want binne in jouself Is die eindig en begin. Hoe mooi kan jou lewe lyk Dis maar hoe jy kyk Dis maar wat jy droom Hoe mooi is jou werklikheid Jy is net so ryk So ryk as wat jy voel. So ryk as wat jy voel. Hoe mooi kan die lewe wees Dit is maar hoe jy daarna kyk Dit is maar wat jy droom Hoe mooi is jou werklikheid Jy is net so ryk So ryk soos jy voel. So ryk soos jy voel. x 2
Writer(s): Elvis Blue Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out