album cover
Sonop-Blom
album cover
Sonop-Blom was released on July 31, 2020 by Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals as a part of the album Net Geleen
ReleasedJuly 31, 2020
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Onthou jy nog hoe lank ek in jou oë kon kyk?
Maar al die ure is net nog versierings
Soos die lyne teen jou gesig
[Verse 2]
Ek raak verlore in al jou stiltes
Hoe durf jy so vinning hier wegvlug?
Ek voel jou intensies, dis beter, beter as 'n klug
[Chorus]
Maar sonop, die mense kan maar gaan
Ek weet ons kan mekaar vervang
Maar hoe langer ons terughou
Gaan ons tyd saam berou
Jou hart is 'n gang vol geheime
Ek veg nogsteeds teen al jou seine
Kan jy terug kom en in my hart kom blom-oh-ooh-ooh-oh?
Ja, in my kom blom-ooh-ooh-ooh-oh
[Verse 3]
Sal jy luister as ek fluister oor wat ek vir jou voel?
Want al jou hoë mure hou my buite
Kan jy my sê wat jy hiermee bedoel?
Want die aand raak later en jy, jy bly steeds so koel
[Chorus]
Maar sonop, die mense kan maar gaan
Ek weet ons kan mekaar vervang
Maar hoe langer ons terughou
Gaan ons tyd saam berou
Jou hart is 'n gang vol geheime
Ek veg nogsteeds teen al jou seine
Kan jy terug kom en in my hart kom blom?
[Verse 4]
(In my kom, in my kom) Ja, in my kom blom
In my kom, in my kom (Blom)
[Chorus]
Maar sonop, die mense kan maar gaan
En ek weet ons kan mekaar vervang
Maar hoe langer ons terughou
Gaan ons tyd saam berou
[Outro]
Onthou jy nog hoe lank ek in jou oë kon kyk?
Maar al die ure is net nog versierings
Soos die lyne teen jou gesig, ja
Written by: Bernice Van der westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...