Lyrics

Dis moeilik om dit vir jou te gee Daar's nie 'n woord in die HAT Wat tenvolle kan beskryf Wat ek voel as ek vat aan jou lyf Oh, Oh, Oh Al die oggende bymekaar En die kerse op die koek as jy verjaar O ek hoop jy wens vir my Want ek wens dit vir jou Jy's so lieflik met jou is alles so gerieflik Jy doen dit so natuurlik Ek dink aan jou uurlik, ek voel dit so hewig, ek en jy vir ewig Naby wil ek aan jou bly, verstaan jy? Jy bedaar, bewaar my Op hierdie lys is jy heel bo, ja jy's so Lieflik Jy's so lieflik Maar tog voel dit of jy verstaan Wat in hierdie wilde wye kop aangaan Ja ek verloor beheer Maar jy red my weer en weer Jy's so lieflik met jou is alles so gerieflik Jy doen dit so natuurlik Ek dink aan jou uurlik, ek voel dit so hewig, ek en jy vir ewig Naby wil ek aan jou bly, verstaan jy? Jy bedaar, bewaar my Op hierdie lys is jy heel bo, ja jy's so Lieflik Jy's so lieflik Jy's so lieflik met jou is alles so gerieflik Jy doen dit so natuurlik Ek dink aan jou uurlik, ek voel dit so hewig, ek en jy vir ewig Naby wil ek aan jou bly, verstaan jy? Jy bedaar, bewaar my Op hierdie lys is jy heel bo Ja jy's so lieflik met jou is alles so gerieflik Jy doen dit so natuurlik Ek dink aan jou uurlik, ek voel dit so hewig, ek en jy vir ewig Naby wil ek aan jou bly, verstaan jy? Jy bedaar, bewaar my Op hierdie lys is jy heel bo, ja jy's so Lieflik Jy's so lieflik Lieflik Lieflik
Writer(s): Elandré Schwartz Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out