Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elandré
Elandré
Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
Abel Knobel
Abel Knobel
Background Vocals
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Background Vocals
Ricus Nel
Ricus Nel
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Hier kom die lug Dit is oggend En ek's uiteindelik weer terug Ek voel jou rug En jou asem as jy slaap Ek wil hardloop Dis te laat Want ons is in hierdie ding My lief jy's wat ek bemin En as jou lyf se storie ophou praat Begin ek by die begin Want ons is in hierdie ding Dis hoe dit werk jy laat my sing Laat hulle al die deure toemaak Jy's al wat vir my saak maak Ons is in hierdie Duet du-duet Duet du-duet Duet du-duet Duet du-duet Duet du-duet Duet du-duet My lief my lyf Jy is alles wat my traak Ek sal briewe oor jou skryf En met jou prag kan die hemele En al die sterre ook laat lag Want ons is in hierdie ding My lief jy's wat ek bemin En as jou lyf se storie ophou praat Begin ek by die begin Want ons is in hierdie ding Dis hoe dit werk jy laat my sing Laat hulle al die deure toemaak Jy's al wat vir my saak maak Ons is in hierdie Duet du-duet Duet du-duet Duet du-duet Duet du-duet Duet du-duet Duet du-duet Want ons is in hierdie ding My lief jy's wat ek bemin En as jou lyf se storie ophou praat Begin ek by die begin Want ons is in hierdie ding (oohhh) My lief jy's wat ek bemin (oohhh) En as jou lyf se storie ophou praat Begin ek by die begin (oohhh) Want ons is in hierdie ding Dis hoe dit werk jy laat my sing Laat hulle al die deure toemaak Jy's al wat vir my saak maak Ons is in hierdie Duet du-duet Duet du-duet Duet du-duet Duet du-duet Duet du-duet Duet du-duet
Writer(s): Elandré Schwartz Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out