Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Andriëtte
Andriëtte
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Rudi Claase
Rudi Claase
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer
Helmut Meijer
Helmut Meijer
Producer

Lyrics

Ek weet jy is naby my En ek weet dat waar jy jou vlerke sprei Jy my hart kan kry Jy leef in my, vir altyd Tyd gee en die tyd kan neem Al was jy geleën, was jou hart 'n seën Ek sal nooit vergeet My hart sal weet: Jy's 'n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon En jy leef binne my En die tyd moes jou vat Maar daar's vrede in wat jy vir my moes kom gee Jy's 'n engel in die hemel Die hemel waar vandaan jy kom Ek is diep in my hart so beloon Met 'n pêrel vir 'n kroon My trane sal water word Teen die dorre grond Sal 'n blom my wond Laat genees terwyl ek oor jou huil Jy's 'n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon En jy leef binne my En die tyd moes jou vat Maar daar's vrede in wat jy vir my moes kom gee Jy's 'n engel in die hemel Die hemel waar vandaan jy kom Ek is diep in my hart so beloon Met 'n pêrel vir 'n kroon Hier, op hierdie plek waar ek staan is juwele niks nie Maar waarheen my siel eendag gaan, daar wag jy vir my Jy's 'n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon En jy leef binne my En die tyd moes jou vat Maar daar's vrede in wat jy vir my moes kom gee Jy's 'n engel in die hemel Die hemel waar vandaan jy kom Ek is diep in my hart so beloon Met 'n pêrel vir 'n kroon
Writer(s): Rudi Claase Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out