Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Irene-Louise Van Wyk
Irene-Louise Van Wyk
Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
Roux Cloete
Roux Cloete
Background Vocals
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Lyrics
Roux Cloete
Roux Cloete
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Maak jou veters vas, whoo-hoo Daai splinternuwe Adidasse van jou gaan ons bietjie uit-toets Kom hier Ons gaan nie stop nie tot ons rook sien trek Dis vuur, dis vlam, dis lekker ou Jan Die vloer is opgewarm Kom ons langarm Vanaand maak ons vuur onder daai voete van jou Dis so hitte titte of ons het niks om te onthou Dit gaan stamp, dit gaan brand, dit gaan kook, dit gaan loop My litte voel die hitte, o jitte ek weet As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand Maak jou litte los, gaan bos Hierie bokkie's lus vir sokkie, ek het nuwe balans Pasop, vir jou Daar is kole in my sole ons moet aanhou beweeg Dis vuur, dis vlam, dis lekker ou Jan Die vloer is opgewarm Kom ons langarm Vanaand maak ons vuur onder daai voete van jou Dis so hitte titte of ons het niks om te onthou Dit gaan stamp, dit gaan brand, dit gaan kook, dit gaan loop My litte voel die hitte, o jitte ek weet As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand Ek sê jou, (whoo-hoo) Tekkies op die teer, ek verloor beheer Alweer, (whoo-hoo) Nog en nog 'n keer Voete bietjie seer Voete bietjie seer Vanaand maak ons vuur onder daai voete van jou Dis so hitte titte of ons het niks om te onthou Dit gaan stamp, dit gaan brand, dit gaan kook, dit gaan loop My litte voel die hitte, o jitte ek weet As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand Laat ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand Laat ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand Tekkies brand Whoo-hoo Tekkies brand Laat ons dans
Writer(s): Rouxan Cloete, Dirk Van Niekerk Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out