Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Zaan Sonnekus
Zaan Sonnekus
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Zaan Sonnekus
Zaan Sonnekus
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Tertius Human
Producer

Lyrics

Jy weet dis jou besluit Jy's welkom in Jy's welkom uit Dis tien teen een die laaste keer Wat ek jou moet groet So hierdie keer sal ek jou net so bietjie langer hou Dis tien teen een die laaste keer Dit moes nie so wees nie, maar Dis hoe mens leer Ek dink die straat is kouer sonder jou Jy weet dis jou besluit Jy's welkom in Jy's welkom uit Jy weet dis jou besluit Jy's altyd welkom hier by my Ek sou nie langer hier wou bly nie Nie met jou nie by nie En as ek weer moet terug hou Skryf ek oor jou Want dit is Terapie vir nou Dis tien teen een die laaste keer Wat ek aan dit dink, maar Hierdie keer sal ek net alles goed van jou onthou Dis tien teen een die laaste keer Jy lê al jou wapens neer Ek sal die ritme om jou vou En al my redes om jou bou Jy weet dis jou besluit Jy's welkom in Jy's welkom uit Ek sou nie langer hier wou bly nie Nie met jou nie by nie En as ek weer moet terug hou Skryf ek oor jou Want dit is Terapie vir nou Jy weet dis jou besluit Jy is welkom hier by my Al is die deur gesluit Jy is welkom in en uit Ek sou nie langer hier wou bly nie Nie met jou nie by nie En as ek weer moet terug hou Ek sou nie langer hier wou bly nie Nie met jou nie by nie En as ek weer moet terug hou Skryf ek oor jou Want dit is Terapie vir nou Ek skryf nog oor jou Want dit is Terapie vir nou
Writer(s): Zaan Sonnekus Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out