Music Video

Featured In

Listen to Die Heuwels Fantasties by Die Heuwels Fantasties
ALBUMDie Heuwels FantastiesDie Heuwels Fantasties
Listen to Afrikaanse Alternatief Essentials featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTAfrikaanse Alternatief EssentialsApple Music Afrikaans
Listen to South African Alternative Essentials featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTSouth African Alternative EssentialsApple Music Alternative
Listen to Alternatiewe Afrikaans featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTAlternatiewe AfrikaansApple Music Afrikaans
Listen to Appel: Summertime Sounds featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTAppel: Summertime SoundsApple Music Summertime Sounds
Listen to Laurika Rauch: Amaqhawe featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTLaurika Rauch: AmaqhaweApple Music African

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Songwriter
Francois van Coke
Francois van Coke
Songwriter

Lyrics

As die son bo die rotse opkom Gaan almal weet wat ek en jy nog altyd weet 'N Mens het sy limiet Al wat jy het is wat die wêreld vir jou bied Ek weet ons is uniek Ek weet ek wens ons was generiese gedaantes Wat generies in mekaar in pas My elmboog omhoog Gereeld te hoog gelig Vroumens ons moet vlug Want ek's mos gees vat Kaal keiser Omgekoop en omgedop Net my liggaam loop hier rond Donderwolke, drama-oë Sien net wat jy glo Die peilings het al lankal bewys Ons moet hier uit Vroumens ons moet vlug As 'n bekende gesig Soos 'n vreemdeling lyk Windloopneus Al weer al die stuifmeel op geruik 'N Mens oorskry gereeld sy limiet Als wat daar was het ek gevat Als wat die wêreld verbied Ek weet ek wens ons was generiese gedaantes Wat generies in mekaar in pas My elmboog omhoog Gereeld te hoog gelig Vroumens ons moet vlug Ek probeer my bes Ek sweer Ek probeer my bes Ek sweer Ek probeer my bes Ek sweer Ek probeer my bes Ek sweer ek probeer Vroumens ons moet vlug
Writer(s): Greff, The Kennedys, The Riders Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out