album cover
Moenie
album cover
Moenie was released on July 3, 2019 by WM South Africa as a part of the album Sterker
AlbumSterker
July 3, 2019
LabelWM South Africa
BPM107
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Ek het 'n foto van jou op die tafel langs my bed
Ek weet ek moenie, ek weet ek moenie
Ek lees elke boodskap van jou wat ek het
Ek weet ek moenie, ek weet ek moenie
Ek vra te veel vrae oor hoe dit met jou gaan
Ek weet ek moenie, ja-nee, ek moenie
Ek kan nie asem kry hier waar ek voor jou staan
Ek weet ek moenie, ek weet ek moenie
[Chorus]
Want alles kom altyd terug na jou, terug na jou
Alles kom altyd terug na jou, terug na jou
So lank soos ek probeer, ek kan dit net nie keer
Alles kom altyd terug na jou, terug na jou
[Verse 2]
Ek droom heelnag deur oor wat ek nog wou sê
Ek weet ek moenie, ja-nee, ek moenie
En al die soene wat nog tussen ons twee moet gebeur
Ek weet ek moenie, ek weet ons moenie
[Chorus]
Maar alles kom altyd terug na jou, terug na jou
Alles kom altyd terug na jou, terug na jou
So lank soos ek probeer, ek kan dit net nie keer
Alles kom altyd terug na jou, terug na jou
[Bridge]
Hoe kan ek aan beweeg, alles weer heroorweeg, jou agter los?
Jy het my hart en alles wat ek is, is niks nie sonder ons
[Chorus]
Alles kom altyd terug na jou, terug na jou
So lank soos ek probeer, ek kan dit net nie keer
Alles kom altyd terug na jou, terug na jou
Alles kom altyd terug na jou, terug na jou
Written by: Brandon Chase, Riana Nel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...