Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Joe Foster
Joe Foster
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Joe Foster
Joe Foster
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske
Coleske
Producer

Lyrics

Ek kan jou belowe Jy soek meer as n man van staal Met n behoefte vir liefde Nie net ń hero wat jou kom haal Uit n sprokies verhaal Uit n sprokies verhaal Want ek is nie Eks nie n ridder N ridder op n wit perd nie Eks net n man maar eks joune Maar ek belowe tot die dood hier is sal ek veg vir jou Vir jou Vir jou Maar eks nie n ridder nie Eks net n man Eks net n man wat sy hart wil volg En ek volg dit net na jou toe Al wil jy my verander en my laat verdwaal In jou sprokies verhaal In jou sprokies verhaal Want ek is nie Eks nie n ridder N ridder op n wit perd nie Eks net n man maar eks joune Maar ek belowe tot die dood hier is sal ek veg vir jou Vir jou Vir jou Maar eks nie n ridder nie Ja nie n ridder N ridder op n wit perd nie Eks net n man maar eks joune Maar ek belowe tot die dood hier is sal ek veg vir jou Vir jou Vir jou Maar ek is nie n ridder nie (Wohooooo, oo, oooo, woho) (Wohooooo, oo, oooo, woho) Want ek is nie Eks nie n ridder N ridder op n wit perd nie Eks net n man Maar eks joune Maar ek belowe tot die dood hier is sal ek veg vir jou Vir jou Vir jou Maar eks nie n ridder nie Ja nie n ridder N ridder op n wit perd nie Eks net n man Maar eks joune Maar ek belowe tot die dood hier is sal ek veg vir jou Vir jou Vir jou Maar eks nie n ridder nie (End)
Writer(s): Joe Foster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out