Listen to Die RSA is in my DNA by JAN JAN JAN

Die RSA is in my DNA

JAN JAN JAN

Afrikaans

11,392 Shazams

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
JAN JAN JAN
JAN JAN JAN
Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Background Vocals
Sven Blumer
Sven Blumer
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Composer
Stephan Hugo Botha
Stephan Hugo Botha
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Gewortel in die Suide van Afrika Stormwaters deur oor berge met die os en wa Vier eeue lank is 'n volk gevorm hier Deur oorloë, deur teëspoed, deur vuur Al word daar vir my, vir ons gesê Dat my herkoms ver bo in die Noorde lê Is ek uit hierdie grond verbou Hier lê van my bloed, sweet en klippe kou En al word daar wyd vertel Op hierdie plek verduur jy hel Bly ek saai Bly ek bou Hou ek moed Bly ek vertrou My stam so taai soos die van die Waboom Oë na Bo en ek bly nog glo In die vlaktes voel ek tuis Dit is so lank al ons huis Sal lewe tot ons sterf in Suid-Afrika Die RSA is in my DNA Hier's waar die kranse my stem herhaal My vaderland en oorsprong van my moedertaal Ek ken goed die gloed van die somerson Die tarentaal se roep as skemer kom Selfs breek die droogte ook soms my spoed Daar gevat van my en word daar ook nie vergoed Al lê die as sover soos my oë kan kyk Spruit ek weer soos die Waboom uit En al word daar wyd vertel Op hierdie plek verduur jy hel Bly ek saai Bly ek bou Hou ek moed Bly ek vertrou My stam so taai soos die van die Waboom Oë na Bo en ek bly nog glo In die berge voel ek tuis Dit is so lank al ons huis Sal lewe tot ons sterf in die Suid-Afrika Die RSA is in my DNA En as die oormag voor my staan Steek ek braaf my fakkel aan Bly ek bid Staan ek reg Oorgehaal vind ek my weg My stam so taai soos die van die Waboom Oë na Bo en ek bly nog glo In die lande voel ek tuis Dit is so lank al ons huis Sal lewe tot ons sterf in die Suid-Afrika Die RSA is in my Die RSA is in my Die RSA is in my DNA
Writer(s): Stephan Hugo Botha, Stephan Van Huyssteen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out