Lyrics

Agter toe gordyne Hou ek my oë styf toe terwyl ek hardop roep En as ek staan in die ruimte Sien ek anders hier Meer as 'n kamermuur Kry jou by die fontein op die maan Waar ons kan praat oor ons kinderdae Hier hardloop ons kaalvoete rond Sonder ego's of gewebde rokke aan Kom sit styf hier langs my ek wil jou wys hoe Ons altyd hier kan bly Ek weet jy verlang terug huistoe As ons twee vergeet Wat ons eintlik altyd weet Ek hou nog toe my ruite Vir die reën wat kom Ek sien dit andersom Trek nou oop die gordyne En sien patrone raak Wat die reën kom maak Kry jou by die fontein op die maan Waar ons kan praat oor ons kinderdae Hier hardloop ons kaalvoete rond Sonder ego's of gewebde rokke aan Kom sit styf hier langs my ek wil jou wys hoe Ons altyd hier kan bly Ek weet jy verlang terug huistoe As ons twee vergeet Wat ons eintlik altyd weet Ooh Kom sit styf hier langs my ek wil jou wys hoe Ons altyd hier kan bly Ek weet jy verlang terug huistoe As ons twee vergeet Wat ons eintlik altyd weet Ja, Wat ons eintlik altyd weet Wat ons nog eintlik altyd weet
Writer(s): Karlien Van Jaarsveld Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out