Lyrics

Ek wil vir jou liedjies skryf Met pen en papier Ek wil dit pos saam die lag van 'n kind Sal jy na die woorde luister of sal jy doof wees Vir dit wat ek wil sê My woorde is dalk min Maar steeds wil ek dit vir jou sing Ek praat weer met my pen Om afstand te hou Van jou Van jou Engel stem En ek sien jou gesig soos ek vir die sterre staar En ek mis jou vanaand So ek praat maar met my pen Ek kyk weg en sien jou gesig In die donker nag En ek mis jou hande op my lyf Soos pen op papier Ek mis jou hier Soos pen sonder 'n papier Ek wil vir jou skryf En ek wil vir jou lees Alles wat ek te bang is om te sê Alles wat ek te bang is om te sê Alles wat ek te bang is om te Ek wou vir jou n liedjie skryf met pen en papier Ek wou dit pos saam die lag van n kind Sou jy na die woorde luister of sou jy doof wees Vir dit wat ek wou sê
Writer(s): Johan Viljoen, Johan Balt, Daniel Jacobus Marais Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out