Music Video

Puff Puff Puff
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Listen to There It Is by Jack Parow
ALBUMThere It IsJack Parow
Listen to Cool Afrikaans featuring Jack Parow
PLAYLISTCool AfrikaansApple Music Afrikaans
Listen to Alternatiewe Afrikaans featuring Jack Parow
PLAYLISTAlternatiewe AfrikaansApple Music Afrikaans
Listen to Somerparty featuring Jack Parow
PLAYLISTSomerpartyApple Music Afrikaans
Listen to Angie oeh Essentials featuring Jack Parow
PLAYLISTAngie oeh EssentialsApple Music Afrikaans

Credits

PERFORMING ARTISTS
Zander Tyler
Zander Tyler
Performer
Loki Rothman
Loki Rothman
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Zander Tyler
Zander Tyler
Songwriter
Loki Rothman
Loki Rothman
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Loki Rothman
Loki Rothman
Producer

Lyrics

"Môre Meneer Parow, dit is JP hierso Uhm, dis nou al die derde dag wat jy nie opdaag vir werk nie Bel my asseblief terug" "Yo Parow, dis Middies bra. New stock alert! Poes dank nuwe zol in, bra Poes lekker shrooms, jissus" "Hoor hierso, dis nou al dag fokken vyf! Waar de fok is jy? Bel my..." Al die kak wat ek doen is bietjie fucked-up Tien gram shrooms fokken spring van die dak af Lê net rond fokken rook pot heeldag Fok puff pass ek fokken puff puff puff puff Al die kak wat ek doen is bietjie fucked-up Tien gram shrooms fokken spring van die dak af Lê net rond fokken rook pot heeldag Fok puff pass ek fokken puff puff puff puff Yo elke oggend word ek wakker en rook coco pops My glas orange juice gelace met micro dots Sprinkle dagga oor my yogurt soos mighty mouse Tot my arms metamorphosize in lightning rods Drop 10 gram mushrooms fokken druk hom in rat En trip uit totdat ek soos 'n likkewaan stap Mannemarak kap weer die bobbejaan twak En rook bonge wat rond in jou longe om klap Soek net lekker mense in my gemeente, maat Geen wonder dat ek alles 'n geleenteid maak Almal vra my is jy vaak dat jy heeltyd gaap Ek's like huh-uh, dinge gaan nou vinnig fucked-up raak Hou op bang is, laat die fungus jou kop op gaan fok En kom kyk hoe die wêreld bietjie wonderlik word Want dis tyd dat dit nou bietjie belaglik word So kom wonder saam met my in my gedagtes rond Al die kak wat ek doen is bietjie fucked-up Tien gram shrooms fokken spring van die dak af Lê net rond fokken rook pot heeldag Fok puff pass ek fokken puff puff puff puff Al die kak wat ek doen is bietjie fucked-up Tien gram shrooms fokken spring van die dak af Lê net rond fokken rook pot heeldag Fok puff pass ek fokken puff puff puff puff Uh, hallo dis jou nemesis bra Dis ek wat fokken sirkels in jou memories braak Elke woord wat ek praat is van lemme gemaak So vat twee fokken ekkies vir die klem in die kaak Ek haat laat aand bra want alles maak toe So wat nou gemaak as ek alles wil doen Die mense kyk na my of ek mal is, my bru So ek doen fokken ketamien tot ek colours kan proe Dis ek bra, check bra, manne wil 'n nek maak Neighbours fokken kla want ek rook appels in my backyard Almal vra mos waneer gaan 'n man weer fokken reps maak So ek lê en allerhande planne in my bed maak "Hoes jy nog hier, bra?" Ek wonder ook hoe Terwyl ek sit en mushrooms in my onderbroek doen Drop meer ongesonde goed as bomme, my bru So kom kyk hoe Pappa P weer wonderwerke doen Al die kak wat ek doen is bietjie fucked-up Tien gram shrooms fokken spring van die dak af Lê net rond fokken rook pot heeldag Fok puff pass ek fokken puff puff puff puff Al die kak wat ek doen is bietjie fucked-up Tien gram shrooms fokken spring van die dak af Lê net rond fokken rook pot heeldag Fok puff pass ek fokken puff puff puff puff Al die kak wat ek doen is bietjie fucked-up Tien gram shrooms fokken spring van die dak af Lê net rond fokken rook pot heeldag Fok puff pass ek fokken puff puff puff puff Al die kak wat ek doen is bietjie fucked-up Tien gram shrooms fokken spring van die dak af Lê net rond fokken rook pot heeldag Fok puff pass ek fokken puff puff puff puff
Writer(s): Zander Tyler, Loki Rothman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out