Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bernice West
Bernice West
Vocals
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Executive Producer
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
Executive Producer
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lyrics

Die Here het my mooi gemaak Hy het my baie baie mooi gemaak Die Here het my mooi gemaak Hy het my baie baie mooi gemaak Dit is my koppie Dit is my lyfie Dit is my voete Doen dit lyfie, doen dit Dit is my koppie Dit is my lyfie Dit is my voete Doen dit lyfie, doen dit Doen dit lyfie, doen dit Doen dit lyfie, doen dit Doen dit lyfie, doen dit Doen dit lyfie, doen dit Doen dit lyfie, doen dit Doen dit lyfie, doen dit Doen dit lyfie, doen dit Doen dit lyfie, doen dit Ek sal dans Ek sal dans Ja ek sal dans Dans voor my God Ek sal dans Ek sal dans Ja ek sal dans Dans voor my God Die Here het my mooi gemaak Hy het my baie baie mooi gemaak Die Here het my mooi gemaak Hy het my baie baie mooi gemaak Dit is my koppie Dit is my lyfie Dit is my voete Doen dit lyfie, doen dit Dit is my koppie Dit is my lyfie Dit is my voete Doen dit lyfie, doen dit Doen dit lyfie, doen dit Doen dit lyfie, doen dit Doen dit lyfie, doen dit Doen dit lyfie, doen dit Doen dit lyfie, doen dit Doen dit lyfie, doen dit Doen dit lyfie, doen dit Doen dit lyfie, doen dit Ek sal dans Ek sal dans Ja, ek sal dans Dans voor my God Ek sal dans Ek sal dans Ja, ek sal dans Dans voor my God Die Here het my mooi gemaak Hy het my baie baie mooi gemaak Ja, die Here het my mooi gemaak Hy het my baie baie mooi gemaak Die Here het my mooi gemaak Hy het my baie baie mooi gemaak Die Here het my mooi gemaak Hy het my baie baie mooi gemaak Dit is my koppie Dit is my lyfie Dit is my voete Doen dit lyfie, doen dit Dit is my koppie Dit is my lyfie Dit is my voete Doen dit lyfie, doen dit Die Here het my mooi gemaak Hy het my baie baie mooi gemaak Die Here het my mooi gemaak Hy het my baie baie mooi gemaak Die Here het my mooi gemaak Hy het my baie baie mooi gemaak
Writer(s): Traditional Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out