Lyrics

Hy's so dom Die hoenders byt hom In die oggendsonne Waar die sonneblom blom Hy's lekker laf Praat 'n klomp kaf Die hele werf se honde is Aan die blaf Lekker verjaar Frikkie Lekker verjaar Lekker verjaar Frikkie Lekker verjaar Met die maan gepla Frikkie sê 'sa!' Heeltemal deurmekaar 'N Lang maer snaar Wat nou gemaak? Swaai die hek oop en Klim oor die draad Lekker verjaar Frikkie Lekker verjaar Lekker verjaar Frikkie Lekker verjaar Jy moet Lekker verjaar Frikkie Lekker verjaar Lekker verjaar Frikkie Lekker verjaar Rooi kalkoene 'N Sakkie lemoene Vuil voete en 'n uithang hemp Minora blade 'N plastic kam Drie reguit hare En 'n kettie in die sak Ey! Jy moet lekker verjaar Frikkie! Jy moet lekker verjaar Jy moet lekker verjaar Frikkie! Jy moet lekker verjaar Ooh jy moet lekker verjaar Frikkie Jy moet lekker verjaar Lekker verjaar Frikkie Jy moet lekker verjaar Vat hom weg Frikkie! Ooh jy moet lekker verjaar Frikkie Ooh jy moet Lekker verjaar Lekker verjaar Frikkie Lekker verjaar Jy moet lekker verjaar Frikkie Jy moet lekker verjaar Lekker verjaar Frikkie Jy moet lekker verjaar Jy moet lekker verjaar Frikkie Lekker verjaar Lekker verjaar Frikkie Jy moet lekker verjaar Maar jy moet lekker verjaar Frikkie Jy moet lekker verjaar Ja Frikkie Jy was nie in die army nie Dis hoekom jy so sleg is man
Writer(s): Stef Kruger Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out