Music Video

Upcoming Concerts for Kurt Darren

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Kurt Darren
Lyrics
Bertha Egnos
Bertha Egnos
Composer
Gail Lakier
Gail Lakier
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics
Robin Kielly
Robin Kielly
Composer

Lyrics

Ek weet sy's altyd daar Maar hoe vertel ek haar Sy's die rede ek dans soos die wind Man ja, ek weet ek staar O maar sy maak my klaar In my hart voeI ek weer soos 'n kind Meisie Meisie jy's deeI van my lewe Mooiste Meisie van Verlangebaan Meisie Meisie ek sien jou ek bewe Mooiste Meisie van Verlangebaan Meisie Meisie prinses van die dansvloer Mooiste Meisie van Verlangebaan Meisie Meisie ek voeI hoe my hart roer Mooiste... Meisie... Ek weet daar's altyd hoop Ek sal haar paadjie loop Sy's die rede ek dans in die reën En toe sy my gewaar Het ek geweet ek's daar Sy's die enigste sy is die een Nou loop ons sy aan sy En sy is lief vir my Hand aan hand dans ons saam in die reën Sy het my hart verlei Maar sy't haar man gekry Sy's die enigste sy is die een
Writer(s): Kurt Darren Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out