album cover
Lyflam
8,113
Pop
Lyflam was released on October 16, 2017 by Vonk Musiek as a part of the album Lyflam
album cover
AlbumLyflam
Release DateOctober 16, 2017
LabelVonk Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM110

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Hennie Jacobs
Hennie Jacobs
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Hennie Jacobs
Hennie Jacobs
Songwriter

Lyrics

Lyflam hande klam lyflam
Links bo in my borskas voel ek
Lyflam hande klam lyflam
Mal versot verlief op jou is ek
Dit is jou oë waarmee jy hello sê
Wat warm hier in my hart kom lê
Versteen ek soos 'n sout pilaar
Vier vol seisoene van die jaar
Ek is lyflam hande klam
Links bo in my borskas voel ek
Lyflam hande klam
Mal versot verlief op jou is ek
Dit is hoe jy in die oggend lyk
Of aanterk vir 'n smart jolyt
Dis hande vas hou in die kar
Daai ding maak my mal dit maak my
Lyflam hande klam
Links bo in my borskas voel ek
Lyflam hande klam
Mal versot verlief op jou is ek
Oh verlief op jou is ek
Dis elke keer as jy my soen
Koebaai en my joune noem
Selfs wanneer jy gin en gaap
Of saggies met jouself kan praat
Lyflam hande klam
Links bo in my borskas voel ek
Lyflam hande klam
Mal versot verlief op jou is ek
Oh verlief op jou is ek
Dit is jou oë waarmee jy hello sê
Wat warm hier in my hart kom lê
Versteen ek soos 'n sout pilaar
Vier vol seisoene van die jaar
Ek is lyflam hande klam
Links bo in my borskas voel ek
Lyflam hande klam
Mal versot verlief op jou is ek
Oh verlief op jou is ek
Verlief op jou is ek
Verlief op jou is ek
Lyflam hande klam
Links bo in my borskas voel ek
Lyflam hande klam
Mal versot verlief op jou is ek
Written by: Hennie Jacobs
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...