Music Video

Brendan Peyper - Aan My Sy (Official Audio)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

Is daar 'n plekkie in jou hartjie Want daars 'n plekkie hier in my bakkie Ek hou dit vir jou Ja ek hou dit vir jou Jy weet ek lees jou net soos 'n boek Dis op jou voorkop als wat jy soek Ja als wat jy soek As jy 'n man sou ontmoet Het ek die lotto gewen Of is jy net perfek vir my Daar's geen beter tyd vir jou en my om te verdwyn Ek en jy Ek's net 'n man maar ek droom oor 'n girl soos jy Diep in my hart het ek hoop dat ek jou gaan kry Eendag is eendag is eendag Dan staan jy aan my sy Ek's net 'n man maar ek droom oor 'n girl soos jy Diep in my hart het ek hoop dat jy altyd bly Eendag is eendag is eendag Dan staan jy Dan staan jy aan my sy Oooh Dan staan jy aan my sy Oooh Jy is die prentjie hier In my boek Perfekte prentjie waarna ek soek Ja als wat ek soek As ek 'n vrou sou ontmoet Het ek die lotto gewen Of is jy net perfek vir my Daar's geen beter tyd vir jou en my om te verdwyn Ek en jy Ek's net 'n man maar ek droom oor 'n girl soos jy Diep in my hart het ek hoop dat ek jou gaan kry Eendag is eendag is eendag Dan staan jy aan my sy Ek's net 'n man maar ek droom oor 'n girl soos jy Diep in my hart het ek hoop dat jy altyd bly Eendag is eendag is eendag Dan staan jy Dan staan jy aan my sy Oooh Dan staan jy aan my sy Oooh Ek's net 'n man maar ek droom oor 'n girl soos jy Diep in my hart het ek hoop dat jy altyd bly Eendag is eendag is eendag Dan staan jy Dan staan jy aan my sy
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out