album cover
Naam
2,815
Afrikaans
Naam was released on August 15, 2025 by Warner Music Africa as a part of the album Naam - Single
album cover
Release DateAugust 15, 2025
LabelWarner Music Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM134

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
ONS
ONS
Lead Vocals
Marco van Deventer
Marco van Deventer
Background Vocals
Ruve Erasmus
Ruve Erasmus
Background Vocals
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Electric Guitar
Henco Bosman
Henco Bosman
Background Vocals
Angelo Roman
Angelo Roman
Bass Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Marco van Deventer
Marco van Deventer
Songwriter
Ruve Erasmus
Ruve Erasmus
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Marco van Deventer
Marco van Deventer
Producer
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Dit was laat Vrydagaand
Skies, ek's jammer as ek pla
Hello, aangenaam
Jus, ek love Pretoria
En daar's iets binne my
Ek is anders as sy naby is
Naby my is
Sy sê "Hey, goed en jy?"
En ek voel hoe breek die ys
Sy kan nie nou chat nie
Toe doen sy anyway
En ek dink al vooruit
Tyd om huis toe te skryf
Dis verby, dis verby
[Chorus]
Ek sien 'n lewe saam jou
Hoor al die klokke lui
Dink aan 'n huisie met
Kinders wat lyk soos jy
En ek wag al
Te lank om stil te bly
Ek het jou lief, ek moet
Net eers jou naam kry
Hey, hey, hey, hey
Net eers jou naam kry
Hey, hey, hey, hey
Net eers jou naam kry
[Verse 2]
Dit was vroeg om te val
Ek kan voel hoe ek verander
Ek hoor al die vrae
Maar daai aand was ietsie anders en
Is dit verkeerd om vanaand al te weet?
Jy's die een
Jy's die een, jys die een
Jy is
[Chorus]
Ek sien 'n lewe saam jou
Hoor al die klokke lui
Dink aan 'n huisie met
Kinders wat lyk soos jy
En ek wag al
Te lank om stil te bly
Ek het jou lief, ek moet
Net eers jou naam kry
Hey, hey, hey, hey
Net eers jou naam kry
Hey, hey, hey, hey
Net eers jou naam kry
Hey, hey, hey, hey
Hey, hey, hey, hey
[Bridge]
Ek sien 'n lewe saam jou
Hoor al die klokke lui
Dink aan 'n huisie met
Kinders wat lyk soos jy
En ek wag al te lank om stil te bly
Dis jy, dis jy, dis jy
Ek het nou net besluit
[Chorus]
Ek sien 'n lewe saam jou
Hoor al die klokke lui
Dink aan 'n huisie met
Kinders wat lyk soos jy
En ek wag al
Te lank om stil te bly
Ek het jou lief, ek moet
Net eers jou naam kry
Hey, hey, hey, hey
Net eers jou naam kry
Hey, hey, hey, hey
Net eers jou naam kry
[Outro]
Ek het jou lief, ek moet
Net eers jou naam kry
Written by: Marco van Deventer, Ruve Erasmus
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...