album cover
Stil Geraas
192
Alternative
Stil Geraas was released on December 12, 2025 by Karla Bosch Music as a part of the album Stilte - EP
album cover
Release DateDecember 12, 2025
LabelKarla Bosch Music
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM110

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Karla Bosch
Karla Bosch
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Karla Bosch
Karla Bosch
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Karla Bosch
Karla Bosch
Producer

Lyrics

Jy sien bekende oë
Vermy jou elke dag
Gebroke gesigte
Sonder 'n glimlag
Mense wat hardloop
Maar nêrens kom
Jy sien hul moegheid
Maar niemand sê hoekom
Jy hou jou asem op
Maak of jy vergeet
Maar elke gesig dra iets wat jy weet
Dis net stil geraas
Wat niemand hoor
Mense wat leef
Maar vergeet waarvoor
Jy sien hulle drome
Verval sonder 'n begin
Dis net stil geraas
En jy's vas daarin
Kinders wag
Vir iets wat voel
'n Gelukkige oomblik
Wat nooit werklik voel
Verjaarsdae kom
Sonder vreugde of lig
Jy kyk vir 'n antwoord
Maar alles kyk net terug
Jy't vrae gevra in kamers vol mense
Maar niemand het geantwoord
Net dom astrand
Dis net stil geraas
Wat niemand hoor
Mense wat leef
Maar vergeet waarvoor
Jy sien hulle harte
Weggesteek in die wind
Dis net stil geraas
En jy speel 'n rol daarin
Sê my
Onder al die glimlagte is daar nog iets oor
Of is ons net skaduwees van wie ons was vantevore
Dis net stil geraas
Wat niemand hoor
Mense wat leef maar vergeet waarvoor
Jy sien hulle drome
Verval sonder 'n begin
Dis net stil geraas
En jy's vas daarin
Ek sien my refleksie
Maar voel niks meer
Dis net stil geraas
En dit raak net al hoe meer stil
Written by: Karla Bosch
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...