album cover
Vriende
550
Afrikaans
Vriende was released on February 13, 2026 by Son Studios as a part of the album Vriende - Single
album cover
Most Popular
Past 7 Days
00:30 - 00:35
Vriende was discovered most frequently at around 30 seconds into the song during the past week
00:00
00:10
00:20
00:35
00:45
01:00
01:25
01:55
02:00
02:05
02:25
02:55
03:00
03:15
03:35
00:00
03:56

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Zaan Sonnekus
Zaan Sonnekus
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Cezanne Sonnekus
Cezanne Sonnekus
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Zaan Sonnekus
Zaan Sonnekus
Co-Producer
Kyle Botha
Kyle Botha
Co-Producer

Lyrics

Dit wat my red, maak my ook dood
En daar is seker redes
Vir die diere op 'n noot
Rol dit op in ruil vir..
Min slaap
Min betaling
Dis mos als vir liefde
Breek die potlood, vee dit uit
Maar ek het jou naam met pen geskryf
Ek mis jou
Ek mis jou
Ek mis jou
Nie soos toe jy nog hier was nie
Ek mis jou
Ek mis jou
Ek mis jou
Nou sing ek net stupid fokken liedjies
Kom ons vergeet tot aangename kennis
Hoe vind ek vrede
Met jou in elke chorus
Ek skryf lelik
Maar ek's eerlik
Hierdie bladsy het 'n vlek
Tevergeefs, vrye hand
Teken jy ook nog die plek
Waar die diere op die note
Nie meer as dit was nie
Daar is redes
Daar is redes
Maar al my vriende weet nog
Ek mis jou
Ek mis jou
Ek mis jou
Nie soos toe jy nog hier was nie
Ek mis jou
Ek mis jou
Ek mis jou
Nou sing ek net stupid fokken
liedjies
Kom ons vergeet tot aangename kennis
Hoe vind ek vrede
Met jou in elke chorus
Vat my net terug tot waar
Ek jou ontmoet het maar
Die keer kan ons tyd spaar
Dink met jou hart
Voel met jou kop
Op slag bedaar
Of voel jy deurmekaar
My redes is nog daar
Maar hoe kan ons as vriende stop?
Kom ons vergeet tot aangename kennis
Hoe vind ek vrede
Met jou in elke chorus
Ek mis jou
Ek mis jou
Ek mis jou
Nie soos toe jy nog hier was nie
Ek mis jou
Ek mis jou
Ek mis jou
Nou sing ek net stupid fokken liedjies
Kom ons vergeet tot aangename kennis
Hoe vind ek vrede
Met jou in elke chorus
Written by: Cezanne Sonnekus
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...