album cover
Ewigheid
811
Afrikaans
Ewigheid was released on October 25, 2024 by Dkoda as a part of the album Ewigheid - Single
album cover
Release DateOctober 25, 2024
LabelDkoda
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM63

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Schwabie
Schwabie
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Leon Henry Schwabie
Leon Henry Schwabie
Composer, Lyrics, Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Producer

Lyrics

[Verse 1]
En as jy geweeet het
Wat ek nou weet
Sou jy vergeet het van al jou leed
[Verse 2]
En as jy kon sien
Wat ek in jou sien
Sou alles weer sin maak
Dan het ek jou dalk verdien
[Chorus]
Ek sal hardloop, ek sal wag, ek sal ry
Ek sal hier wees tot in ewigheid
Ek sal glimlag, ek sal lag, ek sal huil
Ek sal hier wees, ek was nog altyd
Ek sal hardloop, ek sal wag, ek sal ry
Ek sal hier wees tot in ewigheid
Ek sal glimlag, ek sal lag, ek sal huil
Ek sal hier wees, ek was nog altyd
[Verse 3]
As ek moet verduidelik
Sal ons dae lank besig wees
Want my woorde is te min en te dun
Om te vind wat ek vir jou wil sê
[Verse 4]
As jy net hier langs my sit
Dan vergeet jy dalk van dit
Dan dink jy aan destyds, ons best days
Dit het my nou neer kom sit
[Chorus]
Ek sal hardloop, ek sal wag, ek sal ry
Ek sal hier wees tot in ewigheid
Ek sal glimlag, ek sal lag, ek sal huil
Ek sal hier wees, ek was nog altyd
Ek sal hardloop, ek sal wag, ek sal ry
Ek sal hier wees tot in ewigheid
Ek sal glimlag, ek sal lag, ek sal huil
Ek sal hier wees, ek was nog altyd
[Outro]
Oh-oh, oh-oh, oh
Oh-oh, oh-oh, oh
Oh-oh, oh-oh, oh
Oh-oh, oh-oh, oh
Written by: Leon Henry Schwabie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...