album cover
Perspektief
album cover
Perspektief was released on July 15, 2022 by CoolerBox Records as a part of the album Perspektief - Single
July 15, 2022
LabelCoolerBox Records
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Help my om
Onderskeidelik te dink
Met idees te speel
Maar nie te aanvaar nie
Ons praat mos net hier
[Verse 2]
Donkerblom wat die maanlig verwyt
Blink idees, verantwoordelik geskink
As die oseaan haar emosies wys nes ons
[Chorus]
Om groot te word
Maar nie oud nie
Soos dit koud word hier
Verander my
Perspektief
[Verse 3]
Een vir een trek die golwe ons in
Bombardeer ons gewete met vrees en plesier
Want die son moet sak vir die maan om te skyn
Lewe en liefde
Wat is die geheim?
[Chorus]
Om groot te word
Maar nie oud nie
Soos dit koud word hier
Verander my
Perspektief
[Bridge]
Kaalvoethuis met verf teen die muur
Hard gewerk vir ons geld
En net 'n bietjie plesier
Met die somerson en sy geheime
Als verdwyn
Maar jy bly
[Chorus]
Om groot te word
Maar nie oud nie
Soos dit koud word hier
Verander my
Perspektief
Written by: Francois Christian Roux, Storm Opperman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...