Lyrics

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel Ek val vir jou Ek voel paniekerig, benoundheid wat ek glad nie regtig werklik ken My wêreld tuimel rond Ek kyk of ek jou hart vir my kan wen Ek kan nie keer k-k-keer Dis alles wat ek in my voel Ek veg, beveg, tussen my hart ek wys jou weg Ek wil my lewe voluit leef Teiken op my sanity Ek wil die passie voel en alles leef Dis alles net n fantacy Ek wil my lewe voluit leef Dit is my reality Dit gooi my rond en bond dag en nag Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel Ek kan dit nie glo nie Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel Ek kan dit nie glo nie Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou Ek is op n kritiese missie met al my drome in jou hand Net soos n rower op n skip soek ek daai skat diep in die sand Ek is histeries, geneties, is my hart altyd vol Dis nie n droom nie, dis die werklikheid en dis hoe ek rol Ek wil my lewe voluit leef Teiken op my sanity Ek wil die passie voel en alles weet Dis alles net n fantacy Ek wil my lewe voluit leef Dit is my reality Dit gooi my rond en bond dag en nag Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel Ek kan dit nie glo nie Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel Ek kan dit nie glo nie Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou Ek struikel, ek struikel Check dit uit Ek kan dit nie glo nie Snotkop Ek struikel En monique Ek struikel nou Dis soos ons rol Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel Ek kan dit nie glo nie Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou Die een wat val vir jou Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel Ek kan dit nie glo nie Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou Die een wat val vir jou Oohh
Writer(s): Ari Erik Veikko Lehtonen, Anna-karima Maria Holm, Annie Marie Kratz-guta, Marko Reijonen, Niel Schoombee Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out