Music Video

Dewald Wasserfall - Elektrisiteit
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Vocals
Danny Smoke
Danny Smoke
Musician
COMPOSITION & LYRICS
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Smoke
Danny Smoke
Producer

Lyrics

Tussen kerse Tussen verse, bottels wyn Onder komberse En sonder 'n druppel selfoon sein Ons steel die oomblik Luister Jonker en Le Toit Hier in die donker En jy was nog nooit vir my so mooi Kom ons vat 'n kans op ons vanaand Die aarde draai terwyl die tyd stilstaan Ons sit die ligte af Ek en jy is OK in die donker Ek verdwaal Hier in die lyne van jou lyf Sit die ligte af Jou silhoeët is al wat ek nodig het Ek en jy Ons is OK Sonder elektrisiteit Tussen die vere Intussen gebeur 'n duisend redes Om te wil glo In al die geheime in jou oë Ons kort geen ligte Net gedigte, bloedrooi wyn En dalk moet ons net weer onthou Dat ons vir altyd saam wou bly Kom ons vat 'n kans op ons vanaand Die aarde draai terwyl die tyd stilstaan Ons sit die ligte af Ek en jy is OK in die donker Ek verdwaal Hier in die lyne van jou lyf Sit die ligte af Jou silhoeët is al wat ek nodig het Ek en jy Ons is OK Sonder elektrisiteit Ons sit die ligte af Ek en jy is OK in die donker Ek verdwaal Hier in die lyne van jou lyf Sit die ligte af Jou silhoeët is al wat ek nodig het Ek en jy Ons is OK Sonder elektrisiteit Ek en jy is OK in die donker Ek verdwaal Hier in die lyne van jou lyf Sit die ligte af Jou silhoeët is al wat ek nodig het Ek en jy Ons is OK Sonder elektrisiteit
Writer(s): Dewald Wasserfall Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out