Music Video

Featured In

Listen to #Dis Hoe Ons Rol by Jay
ALBUM#Dis Hoe Ons RolJay
Listen to Afrikaans Essentials featuring Jay
PLAYLISTAfrikaans EssentialsApple Music Afrikaans
Listen to Somerparty featuring Jay
PLAYLISTSomerpartyApple Music Afrikaans
Listen to Appel: Summertime Sounds featuring Jay
PLAYLISTAppel: Summertime SoundsApple Music Summertime Sounds
Listen to Jay Essentials featuring Jay
PLAYLISTJay EssentialsApple Music Afrikaans
Listen to Lianie May Essentials featuring Jay
PLAYLISTLianie May EssentialsApple Music Afrikaans
Listen to EDEN Essentials featuring Jay
PLAYLISTEDEN EssentialsApple Music Afrikaans

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jay
Jay
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Librettist
Ewald Coleske
Ewald Coleske
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lyrics

Dis hoe ons rol... whoaaaa Ek het dit, jy het dit ons is gebore met dit Ek voel dit, jy hoor dit maak wat ons wil verloor dit Spring op spring af volg die ritme van jou hart Die ritme in jou hart... Dis hoe ons rol, ons glasse bly vol Almal dink ons knyp die kat in die donker Ons lewe net eenkeer begrawe die hartseer Vergeet van more kom ons dink aan nou Want dis hoe ons rol... whoaaaa Sy weet dit, jy weet dit ons vat die reëls en breek dit Ons lewe, voel vere vir nou met als tevrede Spring op, spring af volg die ritme van jou hart Die ritme in jou hart... Want dis hoe ons rol, ons glasse bly vol Almal dink ons knyp die kat in die donker Ons lewe net eenkeer begrawe die hartseer Vergeet van more kom ons dink aan nou Want dis hoe ons rol... ons glasse bly vol Almal dink ons knyp die kat in die donker Ons lewe net eenkeer begrawe van die hartseer Vergeet van more kom ons dink aan nou Want dis hoe ons rol... whoaaaa Dis hoe ons rol...(dis hoe ons rol) (dis hoe ons rol... rol... rol... rol) Ons lewe net eenkeer begrawe die hartseer Vergeet van more kom ons dink aan nou Want dis hoe ons rol ons glasse bly vol Almal dink ons knyp die kat in die donker Ons lewe net eenkeer begrawe die hartseer Vergeet van more kom ons dink aan nou Want dis hoe ons rol... whoaaaa Want dis hoe ons rol
Writer(s): Christoph Kotze, Ewald Coleske Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out