Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Glaskas
Glaskas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Deon Meiring
Deon Meiring
Composer

Lyrics

Bly om te sien jy is veilig by die huis Wou net hierdie vir jou skryf Om te sê dat jy beelskoon sonder jou mantel lyk Hoop net jy vestaan die rede vir my misdaad Die rede vir my misdaad is eintlik jy Want ek wil lang jou lê tot die stad stil raak en net luister hoe Hoe jy asem haal want vanaand is dit al Dit is al wat saak maak Jy kan my maar aankla jy is al wat saak maak Vanaand Jy haal jou masker af en toe ek na jou lippe kyk het ek gehoop jy Spreek die einde van my wereld uit toe ek kon voel hoe klop jou Hart teen my lyf toe kon ek n meesterstuk op daardie ritme skryf Want ek wil lang jou lê tot die stad stil raak en net luister hoe Hoe jy asem haal want vanaand is dit al Dit is al wat saak maak Jy kan my maar aankla jy is al wat saak maak Vanaand Ons kan die wereld verander as die wereld maar net wou verstaan Hulle se ek moet verander maar eks onder die invloed van jou masker Eks onverdraagsaam mal oor jou Maar ek moet van jou weg vlug Haal net af jou masker want ek is mal oor jou gesig En ek wil lang jou lê tot die stad stil raak en net luister hoe Hoe jy asem haal want vanaand is dit al Dit is al wat saak maak Jy kan my maar aankla jy is al wat saak maak Vanaand Jy is al wat saak maak vanaand Jy is al wat saak maak vanaand Jy is alwat saak maak vanaand
Writer(s): Meiring Deon Strikdas Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out