Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Op die Coco Cabana Loop
Ek op vakansie, lekker vuurdoop
Want die meisies in Rio is mooi
Heupe wat swaai en lippies so rooi
Ek's op toer hier sonder my pa
En die man voor my wil my iets vra
[PreChorus]
Uh huh, Par le vu Francé?
No no monsieur
Sprachen die deutch dan?
Né né mijn her
Italiano, non comprendo
Do you speak English?
Honey I do
[Chorus]
Do you speak English?
Dit kan ek wel
Ek kan die taal praat, laat ek jou vertel
Vining toe kliek ons, voel hoe my hart bons
Do you speak English?
Honey I do
[Verse 2]
Daardie aand vir die karnavaal
Met 'n rooi motor het hy my kom haal
Hierdie Rio meisies is duur
Kyk maar die motor wat ek nou moes huur
Hierdie buitelanders ken mos 'n nooi
En vanaand verf ons Rio mooi rooi
[PreChorus]
Uh huh, Par le vu Francé?
No no monsieur
Sprachen die deutch dan?
Né né mijn her
Italiano, non comprendo
Do you speak English?
Honey I do
[Chorus]
Do you speak English?
Dit kan ek wel
Ek kan die taal praat, laat ek jou vertel
Vining toe kliek ons, voel hoe my hart bons
Do you speak English?
Honey I do
[Bridge]
Later toe vra sy, nou wil sy weet
Where do you come from
Seychelles or Greece?
I come from Nylstroom
Ek is van Naboom
Do you speak English, kan jy nou meer?
[Verse 3]
Do you speak English? So't ons gegroet
Do you speak English? So't ons ontmoet
G'n Talianer, Suid-Afrikaner
En op ons troudag, sê sy
I do
[Verse 4]
Do you speak English? So't ons gegroet
Do you speak English? So't ons ontmoet
G'n Talianer, Suid-Afrikaner
En op ons troudag, uh huh
Sê sy
I do
Written by: Kurt Hertha, Ralph Siegel
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...