Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jakkie Louw
Jakkie Louw
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jakkie Louw
Jakkie Louw
Composer
Suzelle Eksteen
Suzelle Eksteen
Composer
Jan Combrink
Jan Combrink
Composer

Lyrics

As die windjie waai hier op Mosselbaai En die Kaapse kraai gooi sy laaste draai Sal ek en my nooientjie, ag sy is tog so fraai Saam bly daar onder by die baai Whoaaa... daar onder lê drie pikkewyne Daar onder lê drie pikkewyne Daar onder lê drie pikkewyne Ja die middelste ene sy's myne Het my hart gelos daar op Hartenbos Vir n meisie met n lyfie soos n albatros Sit ek hier met n warm bier En n hart wat brand soos n vuur Whoaaa... daar onder lê drie pikkewyne Daar onder lê drie pikkewyne Daar onder lê drie pikkewyne Ja die middelste ene sy's myne As die windjie waai hier op Mosselbaai En die Kaapse kraai gooi sy laaste draai Sal ek en my nooientjie, ag sy is tog so fraai Ons gaan bly daar onder by die baai Whoaaa... daar onder lê drie pikkewyne Daar onder lê drie pikkewyne Daar onder lê drie pikkewyne Oohh ja die middelste ene sy's myne Daar onder lê drie pikkewyne Daar onder lê drie pikkewyne Daar onder lê drie pikkewyne Oohh maar die buitenste twee Whooo oohhh Daar onder lê drie pikkewyne Daar onder lê drie pikkewyne Daar onder lê drie pikkewyne Oohh ja die middelste ene sy's myne Oohh ja die middelste ene sy's myne Oohh maar die buitenste twee Hahahaha.is ook myne
Writer(s): Writer Unknown, Louw Adaptation, Eksteeen Suzelle, Combrink Jan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out