Lyrics

Ek wens ek kon elke oomblik toedraai En bêre vir more In lewende lyf Elke dag ons droome vir mekaar beskryf Ek weet jou hart het nodig om af te koel Maar dit keer nie die trane Wat oor my wange spoel Want jy is 'n langpadmens vir my Ek loop 'n langpad vir mense soos jy Want jy is langpadmens vir my En hierdie water sal 'n brug moet kry Want hierdie paaie mag nooit skei nie En die spore nooit verdwyn nie Want hierdie langpadmens kom net eenmaal In 'n leeftyd verby Ek wens ek kon die tyd weer terug draai Maar dit beter gebruik Want hierdie hart is nog te seer Nog te veel wat hy moet leer Voor die groot afskeid Ek weet jou hart het nodig om af te koel Maar dit keer nie die trane Wat oor my wange spoel
Writer(s): Roux Cloete Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out