Music Video

Die Standvastige Man
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jakkie Louw
Jakkie Louw
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jakkie Louw
Jakkie Louw
Songwriter

Lyrics

Ek is 'n goeie man se seun My pa het my alles wat daar is geleer Ek het geweet waarvoor om te baklei Ek het geweet ons is altyd geseënd, met die reen Ek het hard gewerk op groot sukses 'N Man se hart doen al die res Op my twee voete, het ek gestaan En die wêreld, alleen ingegaan En nooit vir niemand, niks gevra Want, ek is 'n man Ek sal jou optel as jy val Jy is my lewe, jy's my pêl 'N Bietjie boer, maak baie plan Ek sal doen net wat ek kan Want, ek is 'n man Ek sal vir altyd by jou staan Ek sal jou oppas waar jy gaan 'N Bietjie boer, maak baie plan Ek sal doen net wat ek kan Ek's jou standvastige man Hoë bome vang die meeste wind 'N Goeie hart sal ek self uitvind Doen wat jy moet doen Hou jou kop omhoog Jy kan dit doen, as jy net glo Jou foute sal jou sterker maak Daar is baie klippe op jou lewenspad Ja, dinge sal gebeur, treur sal jy treur Solank jy opstaan, en net weer probeer, elke keer En wees net 'n man Ek sal jou optel as jy val Jy is my lewe, jy's my pêl 'N Bietjie boer, maak baie plan En ek sal doen net wat ek kan Want, ek is 'n man Ek sal vir altyd by jou staan Ek sal jou oppas waar jy gaan 'N Bietjie boer, maak baie plan Ek sal doen net wat ek kan Ek's jou standvastige man Ons lees bybel elke aand Ek en jy, Drie Enig, saam Ek belowe jou my hart Jy sê: "ja", jy kry my van Dit belowe ek vir jou, my engel vrou Ek is jou man Ek is jou man Ek is jou man Jou standvastige man Ek is jou man Ek sal jou optel as jy val Jy is my lewe, jy's my pêl 'N Bietjie boer, maak baie plan En ek sal doen net wat ek kan Want, ek is 'n man Ek sal vir altyd by jou staan Ek sal jou oppas waar jy gaan 'N Bietjie boer, maak baie plan Ek sal doen net wat ek kan Ek's jou standvastige man
Writer(s): Jakkie Louw Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out