Music Video

Ouskool - Boerseun
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ricus Nel
Ricus Nel
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ricus Nel
Ricus Nel
Composer
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Sean Manley
Sean Manley
Producer

Lyrics

Dit was twaalfuur laat op n September aand Jy't by my gestaan en my naam gevra Ek was uitgeslaan kon nie verder praat. Ons het gesit op n chevy se agterbak gekyk na die sterre en die sekelmaan Gepraat oor die goed wat ek nie kan verstaan Want eks n ouskool boerseun Al die pad van rustenburg wat nog die deur vir jou sal oopmaak Ek sal jou dra op my rug en terug En wanneer dinge swaar raak En jou voete jou nou klaar maak Bly ek jou ouskool boerseun. Nou is dit twaalf jaar later ons het huis gebou Daar was nie baie geld nie op die plaas getrou Ek het my rykdom gevind hier reg langs jou As ek kon terug dink aan daai September aand Jyt gese jy soek n man wat n vrou verstaan Wat deur goed of sleg haar op sy hande dra Want eks n ouskool boerseun Al die pad van rustenburg Wat nog die deur vir jou sal oopmaak Ek sal jou dra op my rug En terug en wanneer dinge swaar raak En jou voete jou nou klaar maak bly ek jou ouskool boerseun. Want eks n ouskool boerseun Al die pad van rustenburg Wat nog die deur vir jou sal oopmaak Ek sal jou dra op my rug en terug En wanneer dinge swaar raak En jou voete jou nou klaar maak bly ek jou ouskool boerseun. Na na na na na na na Na na na na na na na na Na na na na na na na na na na Na na na na na na na na na na na na Want eks n ouskool boerseun Al die pad van rustenburg wat nog die deur vir jou sal oopmaak Ek sal jou dra op my rug en terug En wanneer dinge swaar raak en jou voete jou nou klaar maak Bly ek jou ouskool boerseun Ja bly ek jou ou skool boerseun
Writer(s): Nel Ricus, Kotze Christoph Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out