Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elandré
Elandré
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Elandré
Elandré
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Elandré
Elandré
Producer
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Producer

Lyrics

Een aand, Maart maand, milieu Jy't net een kyk gegee, nou's ek, nou's ek verleë Dit sit, in my geheue Sterk en 'n duidelike nee Kon nie besef hoe jy tref Hier's die waarheid, my onbekwaamheid Om te verklaar laat my dink Dis te veel om te deel Kyk ek's eerlik, dis heerlik Om jou te leer ken Maar ek's in vir die wen So ek vra meer van daai wonderlik Daai elke liewe dag kan nie sonder dit Heelnag, hou my vasgebind Aan daai goue gesprekke Jy's my hart se punt Van nou af gaan ek waar jy gaan Nog nooit was ek so naby aan Vasmaak vir vir ewig saam Wat 'n eer Ek vra meer, ek belowe jou Sal nooit in jou lewe jou besluit berou As bewys, het ek vir jou 'N Hele liefdeslied gebou So hou jy my geinspireerd Mag jy altyd hiermee weet Kyk wat jy nou laat gebeur, hier's ek weer Opsoek na meer van, meer van jou Moderasie is nie, dis nie Een van my sterk punte nie Ek's begeerig, traanvol en treurig Dagdroom elke minuut, elke minuut Oor hoe, ek jou geniet Vat my hart, gratis verniet Hier's die waarheid, my onbekwaamheid Om te verklaar laat my dink Dis te veel om te deel Kyk ek's eerlik, dis heerlik Om jou te leer ken Maar ek's in vir die wen So ek vra meer van daai wonderlik Daai elke liewe dag kan nie sonder dit Heelnag, hou my vasgebind Aan daai goue gesprekke Jy's my hart se punt Van nou af gaan ek waar jy gaan Nog nooit was ek so naby aan Vasmaak vir vir ewig saam Wat 'n eer Ek vra meer ek belowe jou Sal nooit in jou lewe jou besluit berou As bewys het ek vir jou 'N Hele liefdeslied gebou So hou jy my geinsprireerd Mag jy altyd hiermee weet Kyk wat jy nou laat gebeur, hier's ek weer Opsoek na meer van, meer van jou
Writer(s): Elandré Schwartz Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out