Music Video

Upcoming Concerts for Kurt Darren

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Kurt Darren
Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
Ruan du Plessis
Ruan du Plessis
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Joris Van Rossem
Joris Van Rossem
Composer
Mischa Dirksen
Mischa Dirksen
Composer
Niels Geusebroek
Niels Geusebroek
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

In die oë van my pa Het ek niks om te verloor Elke dag 'n bietjie nader aan daai sterre in my oë Gee altyd net my beste Dit het ek by hom geleer Gaan maak oop nuwe deure en leer elke dag steeds meer As ek fluister keer op keer Ja dit is wat my pa sou sê Wees nie bang nie Jy maak voute maar dis geen probleem En as dit moeilik raak dink aan my Jy weet al lank jy is nooit alleen Ja dit is wat my pa sou sê So ek skree dit van die dakke Voor ek dit weer vergeet Ek hoef nie te bekommer nie oor wat ek nog nie weet Ek moet my eie lewe leef Ja dit is wat my pa sou sê Wees nie bang nie Jy maak voute maar dis geen probleem En as dit moeilik raak dink aan my Jy weet al lank jy is nooit alleen Ja dit is wat my pa sou sê Hou my hand vas, ek sal jou veilig lei en as dit jou pas Hou ek jou naby my en stap nou saam Jy weet al lank jy is nooit alleen, nooit alleen Dink aan ander, maar verander nie Reis na lande laat jy die lewe vier Doen iets anders, skryf jou eie lied Ja dit is wat my pa sou sê Wees nie bang nie, jy maak voute maar dis geen probleem En as dit moeilik raak dink aan my Jy weet al lank jy is nooit alleen Ja dit is wat my pa sou sê Hou my hand vas, ek sal jou veilig lei en as dit jou pas Hou ek jou naby my en stap nou saam Jy weet al lank jy is nooit alleen, nooit alleen Dink aan ander, maar verander nie Reis na lande laat jy die lewe vier Doen iets anders, skryf jou eie lied Ja dit is wat my pa sou sê
Writer(s): Niels Geusebroek, Mischa C Dirksen, Joris Van Rossen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out