Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Leah
Leah
Background Vocals
Danny Smoke
Danny Smoke
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Johan Vorster
Johan Vorster
Background Vocals
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Smoke
Danny Smoke
Producer

Lyrics

blaas jou asem in my in blaas jou asem in myin weet nie dit voel om nie meer die hele dag aan jou te dink nie ek weet ek was nog nooit so blind nie êrens in die donker nag êrens in n stille hoekie sal ek vir jou wag ek sal jou weer laat verstaan as jy nie weet nie sodat jy my nooit vergeet nie jou liefde laat my lewe lewe lewe lewe lewe laat my hart weer klop het jou liefde laat my lewe lewe lewe lewe lewe laat my voor jou staan met jou liefde laat my lewe (oh oh oh oh oh) jou liefde laat my lewe al die woorde op my hart al die woorde op my hart wil ek net vir jou se maar ek mag nie want ek weet nie hoe jy voel nie dalk is ek net te bang dat jy nie oor my ook so voel soos ek oor jou voel nie daar waar ons was en weer sal wees nie maar ek kan dit nie meer hou nie ek is nie vir dit gebou nie jou liefde laat my lewe lewe lewe lewe lewe laat my hart weer klop het jou liefde laat my lewe lewe lewe lewe lewe laat my voor jou staan met jou liefde laat my lewe (oh oh oh oh oh) jou liefde laat my lewe (oh oh oh oh oh oh) jou liefde laat my lewe ahaaaaa ahaaa jou liefde laat my lewe lewe lewe lewe lewe laat my hart weer klop het jou liefde laat my lewe lewe lewe lewe lewe laat my voor jou staan metjou liefde laat my lewe (oh oh oh oh oh) jou liefde laat my lewe
Writer(s): Johan Vorster, Christoph Kotze, Danny Smoke Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out