Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jo Black
Jo Black
Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass Guitar
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jo Black
Jo Black
Composer
Johan Voster
Johan Voster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Johan Voster
Johan Voster
Producer
Shan Read
Shan Read
Editing Engineer

Lyrics

Wat het jou gewen?
Met jou hart geloop en mors
Wie het jou gesê
Jy's minder werd as wat jy is
Die tafels het gedraai
Die kaarte is gedeel
Nou staan jy voor die afgrond
Met jou hart vol ongeloof
Sit jou hand op jou bors en voel hoe dit klop
Jy kan nie gaan lê nie tel jouself op
Want daar's soveel meer in hierdie lewe wat jy nog moet weet
Soveel in hierdie lewe het jy dalk vergeet
Voel jy hoe dit klop?
Jy kan nie gaan lê nie tel jouself op
Want daar's soveel meer in hierdie lewe wat jy nog moet weet
Soveel in hierdie lewe het jy dalk vergeet
Hoe ver het jy geval?
Was dit te ver om op te staan?
Hoe lank het jy geglo?
Geglo jy's op jou einde
Dis tyd vir weer probeer
Sonder vrees, sonder berou
Maar die antwoord lê so diep
So diep hier binne jou
Sit jou hand op jou bors en voel hoe dit klop
Jy kan nie gaan lê nie tel jouself op
Want daar's soveel meer in hierdie lewe wat jy nog moet weet
Soveel in hierdie lewe het jy dalk vergeet
Voel jy hoe dit klop?
Jy kan nie gaan lê nie tel jouself op
Want daar's soveel meer in hierdie lewe wat jy nog moet weet
Soveel in hierdie lewe het jy dalk vergeet
Na die winter sal jou son weer skyn
Hou net moed, want teen die middag sal die mis verdwyn
Sit jou hand op jou bors en voel hoe dit klop
Jy kan nie gaan lê nie tel jouself op
Want daar's soveel meer in hierdie lewe wat jy nog moet weet
Soveel in hierdie lewe het jy dalk vergeet
Voel jy hoe dit klop?
Jy kan nie gaan lê nie tel jouself op
Want daar's soveel meer in hierdie lewe wat jy nog moet weet
Soveel in hierdie lewe het jy dalk vergeet
Written by: Jo Black, Johan Voster
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...