Credits
PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Vocals
Die Flooze
Vocals
Sorina Flooze
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Sorina Erasmus
Songwriter
Sorina Flooze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ferdinand Skead
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Jo, dis Dirk in die huis
Pappie, die Flooze cruise saam
Check dit uit, dis die tennis tune
[Verse 2]
Ek het gejol saam my tjomma by die Witbank Dam
Toe sien ek hierdie stukkie met 'n speedo aan
Ge-waxde bene met 'n mullet en 'n kuif
Rowwer as die ritme by 'n Randburg rave
Hoezit
Kan jy dans, likkewaan?
[Verse 3]
Hy tune die Boksburg Body Beat
Ken elke t-t-tennis trick
Hy's 'n vleispaleis, 'n fitness freak
Noem hom die dansvloer Djokovic
[Verse 4]
Wow, jy's 'n keeper, jy's 'n catch
'n Regte player, game, set, match
Popalop, laat ek jou wys my Roger Federer phase
Five love
Slaan 'n eis
[Verse 5]
Drop die bal
Slaan 'n eis
Forward
Backhand base
[Verse 6]
Drop die bal
Slaan 'n eis
Forward
Backhand base
[Verse 7]
Drop-drop die bal
Slaan 'n eis
Forward
Backhand base
Forward
Backhand base
[Verse 8]
Drop-drop die bal
Slaan 'n eis
Forward
Backhand base
Forward
Double backhand base
Drop-drop die bal
[Verse 9]
Ek't weer gaan jol saam my tjomma by dieselfde dam
Toe sien ek hy't nou 'n snow denimbroekie aan
'n Cowboy hoed en 'n choker chain
Reg vir nog 'n rondte in sy Wimbledon game
[Verse 10]
Gooi daai spiere teen die mure
[Verse 11]
Hy tune die Boksburg Body Beat
Ken elke t-t-tennis trick
Bene so krom soos 'n koningkriek
Noem hom die dansvloer Djokovic
[Verse 12]
Wow, jy's 'n keeper, jy's 'n catch
'n Regte player, game, set, match
Popalop, laat ek jou wys my Roger Federer phase
Five love
Slaan 'n eis
[Verse 13]
Drop-drop die bal
Slaan 'n eis
Forward
Backhand base
Forward
Backhand base
[Verse 14]
Drop-drop die bal
Slaan 'n eis
Forward
Backhand base
Forward
Double backhand base
Drop-drop die bal
[Verse 15]
Drop die bal
Slaan 'n eis
Forward
Backhand base
Forward
Backhand base
[Verse 16]
Drop-drop die bal
Slaan 'n eis
Forward
Backhand base
[Verse 17]
Forward
Double backhand base
Drop-drop die bal
Written by: Sorina Erasmus, Sorina Flooze