Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Christia Visser
Christia Visser
Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Christia Visser
Christia Visser
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Hier in die stilte Jy praat, ek hoor niks Gebruik vreemde woorde Vermaak, vermis 'N Huis is die plek waar jou siel kan bedaar Hier waar ek staan val my siel in mekaar Jy maak jou tuis agter hoeke by haar Is dit waar, is dit waar? Jy't die deur oop gelos En die monsters wil in En ek weet ek moet gaan Want dis net die begin Jy het die deur oop gelos Dis 'n helse gemors Jy het (Jy het) (Jy het) Jy't die deur oop gelos En ek staan gevries En my bene gee in Ek smeek asseblief Maar jy het die deur oop gelos Jy't die deur oop gelos Jy het (Jy het) (Jy het) My asem lê vlak Ek wil minder onthou Die rooi vlae weer terug pak Ek wil Ek wou Want hoe meer ek onthou Hoe meer vrede traak my Ek sien jou verdwyn Al het ons almal verbly My grootste verlies is die einde van my Ek is klaar Ek is... Jy't die deur oop gelos En die monsters wil in En ek weet ek moet gaan Want dis net die begin Jy het die deur oop gelos Dis 'n helse gemors Jy het (Jy het) (Jy het) Jy't die deur oop gelos En ek staan gevries En my bene gee in Ek smeek asseblief Maar jy het die deur oop gelos Jy't die deur oop gelos Jy het (Jy het) (Jy het) Voel warelwinde Tornado's onkunde Seer en teer en weer Sonlig wil in kruip Ek wil dit vas gruip Meer probeer beheer Meer probeer beheer Jy't die deur oop gelos En die monsters wil in En ek weet ek moet gaan Want dis net die begin Jy het die deur oop gelos Dis 'n helse gemors Jy het Jy't die deur oop gelos En ek staan gevries En my bene gee in Ek smeek asseblief Maar jy het die deur oop gelos Jy't die deur oop gelos Jy het (Jy het) (Jy het)
Writer(s): Christia Visser, Don Kelly Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out